fbb  twb

Gaan voltyds

Roep die Here jou om ’n sendingwerker te word?  SAAWE kan jou raad gee oor watter toerusting jy nodig het en hoe jou gemeente jou kan stuur en versorg.  Kyk gerus na die volgende publikasies vir meer inligting:

1. "Hoe word ek ’n Sendeling?” (PDF)

2. “God se Wil vir my Lewe (PDF)

3.  Riglyne oor Die Ondersteuningspan vir 'n sendingwerker.

4. 'n Lys van huidige vakatures wêreldwyd in sendingorganisasies (Engels).

Skryf aan ons na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. en vertel jou storie as inligting op die SAAWE webtuiste jou gehelp het om deeltyds of voltyds betrokke te raak by sending, of om op 'n korttermyn uitreiking te gaan.

Besoek gerus die webtuiste van sendingorganisasies vir meer inligting.

Nuttige skakels